Wednesday, 30 September 2009

Bierbrood

1 bottel van jou gusteling bier
1 pakkie bruismeel
½ koppie gerasperde kaas
1 teelepel sout

Meng alles saam en sit dit op ´n gesmeerde plaat. Bak vir 50 minute by 180ÂșC.




No comments:

Post a Comment

 
^ Scroll to Top