Wednesday 30 September 2009

Kluitjies

250 ml koekmeelblom
5 ml bakpoeier
5 ml sout
2 ml droë of 5 ml vars tiemie (opsioneel)
10 ml gekapte pietersielie (opsioneel)
water om te meng

Sif droë bestanddele saam en voeg genoeg water by om 'n sagte deeg te vorm. Skep lepelsvol kluitjiedeeg in die bredie se vloeistof en sit die deksel op. Prut vir ongeveer 30 minute sonder om te loer, anders val die kluitjies plat.




No comments:

Post a Comment

 
^ Scroll to Top