Wednesday, 30 September 2009

Mieliebrood

70 g (150 ml) mieliemeel
265 g (550 ml) koekmeel
12 g (25 ml bakpoeier)
15 ml suiker
2 ml sout
450 ml melk
80 ml olie
3 eiers
1 x 410 g-blik mieliepitte, gedreineer

Voorverhit die oond tot 180°C. Smeer en voer 'n broodpan uit. Sif die droĆ« bestanddele saam. Klits die melk, eiers en olie saam. Voeg die melkmengsel en mieliepitte by en meng liggies. Giet die mieliemengsel in die broodpan en bak vir ongeveer 1 uur.




No comments:

Post a Comment

Post a Comment

 
^ Scroll to Top