Wednesday 30 September 2009

Wiener Snitzel

Die geheim van goeie schnitzel lê daarin dat jy hulle moet verkoel om te sorg dat die krummels goed vassit.

8 dun stukke kalfsvleis
meel
2 eiers, geklits
droë fyn broodkrummels
olie
8 suurlemoenskywe
sout
vars gemaalde swartpeper

Stamp die vleis plat en geur met sout en peper. Doop dit dan in die meel en skud die oortollige meel af, daarna in die eier en dan in die krummels. Verkoel dit in die yskas vir ten minste 1 uur. Braai in olie en bedien met suurlemoen.





No comments:

Post a Comment

 
^ Scroll to Top