Wednesday, 30 September 2009

Blomkoolsop

15 ml olie
650 g blomkool, opgekap
1 ui, fyngekap
2 preie, fyngekap
500 ml groente-aftreksel
neutmuskaat
5 ml sout
5 ml varsgemaalde swartpeper
parmesan

Verhit die olie en braai die blomkool, uie en preie tot bruin.
Gooi die aftreksel by en bring tot kookpunt.
Verlaag die hitte en prut tot die blomkool sag is.
Voeg die smaakmiddels by.
Garneer elke bakkie sop met parmesan.




No comments:

Post a Comment

 
^ Scroll to Top