1 kg maalvleis 2 k koue water
1 k sagte broodkrummels 25 ml asyn
10 ml sout knippie peper
Kors:
1 eier 125 ml olie
125 ml melk 1 k meel
2 t bakpoeier 2 ml sout
Plaas bestanddele vir die vulsel in pot. Meng met vurk. Verhit tot kookpunt, roer gereeld en laat kook vir 5 minute. Voorverhit oond tot 180ÂșC en skep vleismengsel in skottel. Klits eier, olie en melk saam. Roer meelmengsel by en skep beslag bo op vleis. Bak vir 30 min tot goudbruin. Hierdie tert vries baie goed.
Tuesday, 29 November 2011
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment